Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 6:12 Die Boodskap (DB)

Daardie mense in die gemeente wat vir julle sê om besny te word, doen dit net om ander te beïndruk. Op dié manier soek hulle ’n maklike uitweg sodat hulle nie vervolg word nie. Hulle is nie bereid om die lyding te verduur wat hand aan hand gaan met die regte verkondiging van die kruis van Christus nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 6

Kyk Galasiërs 6:12 in konteks