Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 6:11 Die Boodskap (DB)

Hier teen die einde van my brief het ek dit goedgedink om self die laaste paar woorde aan julle te skryf. Tot dusver het my sekretaris alles neergeskryf. Maar nou skryf ek self. Julle kan dit sien aan die groot letters wat ek maak.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 6

Kyk Galasiërs 6:11 in konteks