Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:14 Die Boodskap (DB)

Toe ek sien dat die gelowiges nie meer leef volgens die waarheid van die evangelie nie, het ek ingegryp. Ek het Petrus daar voor almal vasgevat: “Jy wat ’n Jood is, leef lankal nie meer soos ’n Jood nie. Wie gee jou dan die reg om mense wat nie Jode is nie te dwing om nou skielik allerhande nuttelose Joodse gebruike na te kom?”

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:14 in konteks