Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:13 Die Boodskap (DB)

Ongelukkig het Petrus die ander Joodse gelowiges beïnvloed om net soos hy te maak. Die uiteinde: kort voor lank het al die Joodse gelowiges eenkant gesit en eet en al die ander gelowiges op hulle eie. Selfs Barnabas, saam met wie ek daar in die kerk in Antiogië gewerk het, is deur hierdie skynheiligheid meegevoer.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:13 in konteks