Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:7 Die Boodskap (DB)

Maar julle leen mos julle ore uit aan ’n klomp mense wat die goeie nuus oor Christus heeltemal verdraai. Dit lyk my hulle het julle kop behoorlik deurmekaar gepraat.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:7 in konteks