Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:6 Die Boodskap (DB)

Wat is dit deesdae met julle? Ek kan nie glo dat julle so gou van God af weggedraai het nie. Het julle vergeet dat Hy julle sy kinders gemaak het omdat Christus so ongelooflik goed vir julle was? En wat doen julle toe om vir Hom daarvoor dankie te sê? Julle gaan staan en aanvaar ’n heeltemal ander evangelie. Begryp julle dit nou nog nie? Daar is nie ’n ander evangelie nie!

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:6 in konteks