Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 3:21 Die Boodskap (DB)

Hy gaan ons liggaam nuut maak soos sy liggaam is na sy opstanding, verhewe en heerlik. Hy sal dit doen omdat Hy baie sterk is, want sy krag oortref alle ander krag. Wat Hy wil, dit kan Hy doen.

Lees volledige hoofstuk Filippense 3

Kyk Filippense 3:21 in konteks