Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 3:20 Die Boodskap (DB)

Hoe anders is ons nie! Wat vir ons saak maak, is die hemelse dinge. Daar lê ons ware vaderland. Uit daardie vaderland sal ons Redder kom. Uit die hemel verwag ons ons Here, Jesus Christus. Hy gaan ons swak menslike liggaam verander.

Lees volledige hoofstuk Filippense 3

Kyk Filippense 3:20 in konteks