Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 3:2 Die Boodskap (DB)

Wees baie versigtig vir daardie skelms wat maak asof hulle vir Jesus werk, maar eintlik net die teenoorgestelde doen. Kyk hoe sleg tree hulle op. Dit wys mos vir julle wat hulle ware gedaante is. Oppas, al waarin daardie mense belangstel, is om julle te dwing om Joodse gebruike na te kom, soos om julle te laat besny. Moenie julle daaraan steur nie.

Lees volledige hoofstuk Filippense 3

Kyk Filippense 3:2 in konteks