Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 3:1 Die Boodskap (DB)

Liewe broers en susters, voor ek klaar is, is daar nog iets belangriks wat ek vir julle wil sê: moenie dat enigiets julle onderkry nie. Wees altyd oortuigend en opgeruimd. Julle is mos Christene wat die Here ken.Dit pla my nie om dieselfde dinge weer ’n keer aan julle te skryf nie. Dit kan mos nie kwaad doen nie, maar so sal julle net sekerder van julle saak word.

Lees volledige hoofstuk Filippense 3

Kyk Filippense 3:1 in konteks