Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 6:5 Die Boodskap (DB)

As julle slawe is sonder vryheid en aan iemand anders behoort, moet julle na hierdie base van julle luister. Respekteer hulle en behandel hulle met ontsag. Wat julle vir hulle doen, moet julle eerlik en opreg doen, asof julle dit vir Christus doen.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 6

Kyk Efesiërs 6:5 in konteks