Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 6:4 Die Boodskap (DB)

Vir die pa’s wil ek dit sê: moenie julle kinders so behandel dat hulle nie meer na julle wil luister en rebels raak nie. Maak hulle liewer groot soos die Here van julle verwag. Leer hulle wat om te doen en help hulle op die regte pad, al moet julle soms streng optree.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 6

Kyk Efesiërs 6:4 in konteks