Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 4:18 Die Boodskap (DB)

Die Here sal my beskerm teen elkeen wat my aanval en wil seermaak. Ek sal uiteindelik saam met Hom in die hemel wees waar Hy regeer. Hy moet vir ewig grootgemaak word. So sal dit wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 4

Kyk 2 Timoteus 4:18 in konteks