Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 4:17 Die Boodskap (DB)

Maar die Here het my nie alleen gelos nie. Hy was by my en het my krag gegee. Daarom kon ek die boodskap oor Jesus vir almal vertel en al die nie-Jode kon ook van God hoor. En ek is byna deur ’n leeu opgevreet, maar is gelukkig betyds gered.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 4

Kyk 2 Timoteus 4:17 in konteks