Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 4:16 Die Boodskap (DB)

Toe ek die eerste keer in die hof my saak moes gaan verdedig, was daar niemand by my nie. Almal het weggehardloop en my net so gelos. Mag die Here hulle nie kwalik neem daaroor nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 4

Kyk 2 Timoteus 4:16 in konteks