Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 3:8 Die Boodskap (DB)

Net soos Jannes en Jambres, die towenaars van die farao, Moses se teëstanders was, so is hierdie mense die waarheid se teëstanders. Hulle is deurmekaar en heeltemal van die spoor af, veral as dit oor die dinge van die geloof gaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 3

Kyk 2 Timoteus 3:8 in konteks