Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 3:7 Die Boodskap (DB)

Omdat so ’n vrou nie ’n sterk persoonlikheid het nie, pla die dinge wat sy in die verlede gedoen het haar en buitendien begeer sy allerhande lelike dinge. Hierdie vroue stel altyd vreeslik belang om iets nuuts te hoor, maar hulle kom nooit by die waarheid uit nie en weet ook nie wat waar is en wat nie waar is nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 3

Kyk 2 Timoteus 3:7 in konteks