Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:2 Die Boodskap (DB)

Ek skryf die brief vir my geestelike kind, Timoteus, vir wie ek so lief is. Mag God die Vader en Christus Jesus ons Here vir jou baie goed wees en jou in sy liefde omvou. Mag jy die vrede ervaar wat net Hulle vir mense kan gee.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:2 in konteks