Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:1 Die Boodskap (DB)

Ek, Paulus, het hierdie brief geskryf. Ek is deur Christus Jesus gestuur omdat God dit so wou hê. Ek moet vir almal vertel dat dié wat in Christus Jesus glo altyd saam met God sal leef. God het dit beloof.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:1 in konteks