Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:3 Die Boodskap (DB)

Soos my voorouers God gedien het, dien ek Hom ook met ’n skoon gewete omdat ek my plig gedoen het. Wanneer ek met hierdie God in gebed praat, dink ek ook aan jou, maak nie saak of dit dag of nag is nie. Ek sê dan vir Hom baie dankie vir jou.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:3 in konteks