Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 2:2 Die Boodskap (DB)

Ek wil julle baie mooi vra om al julle vrese en twyfel oor die wederkoms te laat staan. Party van julle het al skoon moed verloor. Ander weer is doodbang. Dit is omdat julle alles vir soetkoek opeet wat mense vir julle oor die wederkoms vertel, veral hulle woorde dat hierdie groot dag op hande is. Sekere profete en predikers het julle skoon op hol. En asof dit nie erg genoeg is nie, is julle verder deurmekaar gemaak deur ’n vals brief wat in my naam daar by julle aangekom het.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 2

Kyk 2 Tessalonisense 2:2 in konteks