Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 2:3 Die Boodskap (DB)

Moenie dat mense julle so maklik mislei nie. Daar moet eers ’n paar dinge gebeur voordat die dag van die Here aanbreek. Eers gaan baie mense vir oulaas die Here verwerp. In daardie tyd sal ’n baie slegte figuur ook sy opwagting maak. Sy lot is egter klaar verseël. Hy is reguit op pad na die verderf toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 2

Kyk 2 Tessalonisense 2:3 in konteks