Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 1:4 Die Boodskap (DB)

Wanneer ons by die ander gemeentes van God kom, spog ons graag met julle. Ons vertel vir hulle hoe julle vas bly staan en bly glo ten spyte van al die vervolging en swaarkry wat julle moet verduur.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 1

Kyk 2 Tessalonisense 1:4 in konteks