Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 1:3 Die Boodskap (DB)

My broers en susters, ons dank God altyd vir julle. Hoe anders? Want die wonderlikste dinge is daar by julle aan die gebeur: julle vertroue in die Here word by die dag sterker. En julle almal se liefde vir mekaar word net al hoe groter.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 1

Kyk 2 Tessalonisense 1:3 in konteks