Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 1:5 Die Boodskap (DB)

Moenie mismoedig word nie. Sien al hierdie dinge eerder as ’n bewys dat julle op die regte pad is. Julle hoef glad nie meer te twyfel dat God julle gekies het om deel te hê aan sy nuwe wêreld nie, want julle glo so vas in Hom dat julle bereid is om ter wille van Hom te ly.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 1

Kyk 2 Tessalonisense 1:5 in konteks