Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 1:11 Die Boodskap (DB)

Ek bid dag en nag vir julle. Ek bid dat God julle in staat sal stel om die soort lewe te leef wat Hy vir julle in gedagte het. Ek bid dat Hy deur sy krag in julle sal werk sodat dit vir julle al hoe lekkerder word om daardie dinge te doen wat sy hart blymaak. Mag Hy heeltemal tevrede wees met die manier waarop julle elke dag julle geloof uitleef.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 1

Kyk 2 Tessalonisense 1:11 in konteks