Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 1:12 Die Boodskap (DB)

Dan sal julle ons Here Jesus se heerlikheid uitdra soos nog nooit tevore nie. Ander mense sal sien hoe groot en belangrik Hy regtig is. Op julle beurt sal julle met eer beklee word deur die Here. Dit is presies hoe die goedheid van ons wonderlike God en die Here Jesus Christus in julle lewens werk.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 1

Kyk 2 Tessalonisense 1:12 in konteks