Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 1:10 Die Boodskap (DB)

Op daardie dag wanneer Christus terugkom, gaan al hierdie dinge waaroor ek nou met julle praat voor julle eie oë gebeur. Almal wat aan Hom behoort, sal dan in bewondering voor Hom kom staan. Julleself sal ook daar wees vir die fees, want julle het ons prediking met julle hele lewe geglo.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 1

Kyk 2 Tessalonisense 1:10 in konteks