Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:9 Die Boodskap (DB)

Daarom is Hy glad nie laat vir sy afspraak met die wêreld nie, al dink party spotters so. Die Here stel nie sy belofte uit nie. Hy sal sy woord hou. Op die oomblik is God net geduldig met julle almal. Hy wil nie hê dat sommige mense verlore moet gaan nie. Hy wil hê dat almal hulle moet bekeer.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:9 in konteks