Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:8 Die Boodskap (DB)

My liewe vriende, moenie dink dat God van ons mensgemaakte kalenders afhanklik is nie. Dit is glad nie so nie. Vir God is een dag net so goed soos 1 000 jaar, en 1 000 jaar net soos een dag.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:8 in konteks