Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:10 Die Boodskap (DB)

Niemand weet wanneer die Here na ons toe terugkom nie. Dit sal onverwags wees, net so onverwags soos ’n dief wat iewers in ’n huis inbreek. Op daardie dag sal die hemelruim bokant julle inmekaarstort, die sterre en die planete sal tot ’n hoop as verbrand, en die aarde met alles daarop sal vergaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:10 in konteks