Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:14 Die Boodskap (DB)

My liewe broers en susters, omdat julle uitsien na alles wat in God se nuwe wêreld op julle wag, moet julle julle bes doen om so te leef dat julle God se hart altyd bly maak. Daar moenie eens ’n vuil kolletjie sonde in julle lewens te sien wees nie. Sorg dat julle eendag in vrede voor Hom kan staan, sonder enige skuldige gewetens.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:14 in konteks