Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:13 Die Boodskap (DB)

Ons hou met alles in ons vas aan die belofte dat ’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde op pad is, presies net soos God belowe het. Daar sal God se wil seëvier. Wat ’n wonderlike vooruitsig!

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:13 in konteks