Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:15 Die Boodskap (DB)

Die Here is baie geduldig met ons. Gelukkig! Hy gee ons nog ’n kans om ons lewens behoorlik reg te kry. Kom ons gryp dit met albei hande aan. Dit is presies wat Paulus, daardie broer van ons vir wie ons almal so lief is, ook vir julle geskryf het.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:15 in konteks