Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 1:17 Die Boodskap (DB)

Onthou julle toe Christus op die berg saam met Moses en Elia was? God het vir Christus daar met groot eer en heerlikheid bekroon. Die Allerhoogste het uit die hemel gepraat en gesê: “Dit is my Seun vir wie Ek baie lief is. Ek is baie bly oor Hom.”

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 1

Kyk 2 Petrus 1:17 in konteks