Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 1:16 Die Boodskap (DB)

Onthou julle nog hoe ons vroeër met julle gepraat het oor die krag van ons Here Jesus Christus en oor sy terugkeer na die aarde toe? Ons het glad nie vir julle gejok, of ’n klomp stories uit ons duim gesuig nie. Natuurlik nie. Ons het immers met ons eie oë gesien watter groot dinge Jesus Christus gedoen het toe Hy nog op aarde was.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 1

Kyk 2 Petrus 1:16 in konteks