Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:14-15 Die Boodskap (DB)

14. As bewys dat hulle ook vir julle omgee, sal daardie gelowiges vir julle bid en vir God dankie sê omdat Hy so ongelooflik goed is vir julle.

15. Prys God vir sy ongelooflike groot geskenk aan ons almal!

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9