Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:9 Die Boodskap (DB)

Julle weet tog hoe ongelooflik goed ons Here Jesus Christus vir ons almal is. Al die eer en glorie in die hemel behoort aan Hom. Tog het Hy hierdie hemelse rykdom ter wille van julle opgeoffer toe Hy in julle plek aan die kruis dood is. Christus het julle wat eers brandarm was, nou skatryk gemaak. Gaan wys nou hoe dankbaar julle teenoor Hom is deur julle besittings met ander gelowiges te deel.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:9 in konteks