Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:10 Die Boodskap (DB)

Ek wil julle gou ’n stukkie goeie raad gee. Onthou julle hoe julle ’n jaar gelede besluit het om by die geldinsameling vir Jerusalem betrokke te raak? Ek onthou nog baie goed hoe ywerig julle toe begin geld insamel het.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:10 in konteks