Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:8 Die Boodskap (DB)

Ek probeer nie aan julle voorskryf wat julle moet doen nie. Glad nie. Ek vertel julle slegs hoe toegewyd ander gemeentes aan die Here is en hoeveel hulle omgee vir ander gelowiges wat swaarkry. Dalk beweeg dit julle om net soos hulle te maak. Julle reaksie sal wys of julle liefde vir die Here en vir ander mense eg is, en of dit net lippetaal is.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:8 in konteks