Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:7 Die Boodskap (DB)

Julle blink uit op so baie gebiede. Kom ek noem net ’n paar: julle geloof is baie groot. Julle is glad nie bang om oor God te praat nie. Julle het baie kennis oor sy woord. Julle is regtig toegewyd in julle geloof. Boonop blink julle ook uit in die liefde van Christus wat ek aan julle verkondig het.Kan ek dan nou die volgende versoek tot julle rig? Blink asseblief ook uit wanneer dit by hierdie geldinsameling vir die arm Christene in Judea kom.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:7 in konteks