Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:6 Die Boodskap (DB)

Die Masedoniërs se toewyding het my toe laat besluit om vir Titus te vra om die insameling van die geldelike offers waarmee hy vroeër reeds begin het daar by julle te gaan voltooi.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:6 in konteks