Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:8 Die Boodskap (DB)

Ek weet dat ek julle baie omgekrap het in my vorige brief. Vroeër was ek baie spyt daaroor, nou nie meer nie. Dit het op die ou end goed uitgewerk. My brief het julle wel ’n kort rukkie ontstel, maar op die regte manier. Wat ek bedoel, is dat daardie brief julle teruggebring het na God toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:8 in konteks