Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:4 Die Boodskap (DB)

Daarom het ek die vrymoedigheid om so reguit met julle te praat. Julle kan my maar glo as ek sê ek is regtig trots op julle. Tussen al my swaarkry deur bring julle baie vreugde in my lewe.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:4 in konteks