Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:3 Die Boodskap (DB)

Ek beskuldig julle ook nie daarvan dat julle sulke dinge gedoen het nie. Glad nie. Ek het mos vroeër al gesê dat julle heeltyd in my hart en in my gedagtes is. Kyk, of ek lewe en of ek doodgaan, julle sal altyd belangrik vir my bly.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:3 in konteks