Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:5 Die Boodskap (DB)

Julle onthou mos dat ek vroeër in die brief vir julle vertel het hoe ek van Troas af na Masedonië gegaan het, want ek het gehoop om Titus daar raak te loop. Toe ek daar aankom, het ’n klomp probleme op my gewag. Van buite het geweld my in die gesig gestaar en van binne het vrees my oorval. Maar toe gebeur daar ’n wonderwerk.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:5 in konteks