Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 6:6 Die Boodskap (DB)

Tog leef ons rein en opreg. Ons het die regte kennis oor God. Ons is geduldig en ons straal warmte en vriendelikheid uit. Die krag van die Heilige Gees is ook deur ons werksaam. Ons het ander mense regtig lief, sonder dat ons enigiets in ruil van hulle terugverwag.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 6

Kyk 2 Korintiërs 6:6 in konteks