Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 6:5 Die Boodskap (DB)

Ons lewens was al dikwels in gevaar. Ons is ook vervolg. Boonop moes ons groot krisisse in die gesig staar. Ons is geslaan en in tronke gestop. Mense het betogings teen ons gehou omdat ons vir hulle die goeie nuus gebring het. Ons moes hard werk om aan die lewe te bly. Baie nagte was ons sonder slaap en ons moes dikwels sonder kos klaarkom.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 6

Kyk 2 Korintiërs 6:5 in konteks