Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:9 Die Boodskap (DB)

Maar op die ou end gaan dit nie oor wat ons wil hê nie. Al wat saak maak, is dat ons doen wat God van ons vra, of ons nou hier bly, of daar in die hemelse wêreld.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:9 in konteks