Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:10 Die Boodskap (DB)

Ons almal moet in elk geval voor Christus se regterstoel gaan staan. Op die laaste dag sal Hy sy uitspraak lewer oor alles wat ons tydens hierdie lewe gedoen het. Ons sal dan beloon word volgens dit wat ons gedoen het, goed of sleg.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:10 in konteks